Alle leerders in graad 10 en 11 (2024) word uitgenooi om deel te raak van die Kaapstadse Juniorstadsraad. Alle inligting is op die uitnodiging beskikbaar. Let op die sluitingsdatum wat reeds 31 Desember 2023 is.

0 Shares
X