Die klerewinkel sal Maandag,16 Oktober, nog oop wees en daarna is dit tot en met 31 Oktober gesluit.

Vanaf Woensdag, 1 November , sal dit slegs per afspraak oop wees. Ouers/ voogde kan vir Sanette ( sannette.loggerenberg@Janvanriebeeck.co.za) kontak om ‘n afspraak te maak.

0 Shares
X