Baie dankie aan een en elk vir hul bydrae tot ons lootjie-kompetisie vir 2023. Daar was heerlike pryse te wen en ons is seker ‘n paar wenners gaan dit baie geniet die vakansie. Volg gerus die skakel vir al ons wenners se name.

Die twee leerders wat die meeste lootjies verkoop het, asook die wenklas, sal in 2024 aangekondig word.

0 Shares
X