Die matrieks het Vrydag 28 Julie tydens pouse weer lekker saamgekuier op die koshuis se dakstoep.  Almal het bygedra tot die heerlike sjokalade-fondue. Dit was tyd om in te haal, stories van die week uit te ruil en nuwe herinneringe te bou! Wat ‘n heerlike positiewe ervaring  en voorwaar ‘n wenresep vir goeie gesels!  Dankie aan al ons matriekouers vir u deurlopende ondersteuning.

0 Shares
X