Woensdag het die laaste mentor-piekniek in Huis Jordaan plaasgevind. Die graad 8 & matrieks het hierdie jaar goeie bande gebou. Dis hartseer om te dink dat dit die laaste pouse-saamkuier was. Die graad 8′ s wens net die beste vir die matrieks toe, met hulle rekord eksamen.

X