Alle leerders wat betaal het vir hierdie kursus word herinner dat hulle direk na skool op Vrydag 4 Augustus 2023 in mev. Turkstra se klas bymekaarkom. Die firma wat die kursus aanbied is BLS Medical. https://blsmedical.co.za/
Tyd: Vrydag 4 Aug 14:00 – 17:00 EN Saterdag 5 Aug 08:00 – 13:00