Die ATKV-DigiPraatkompetisie is ‘n heerlike geleentheid vir leerders om as sprekers te ontwikkel sonder die druk van ‘n lewende gehoor. Leerders kan ‘n toespraak oor enige tema of onderwerp lewer, wat redeneer, vermaak of inlig en ‘n video daarvan vir die kompetisie neem.

Koste: R150
Toespraaklengte: 3-5 minute
Formaat: Video-opname

Leerders moet individueel inskryf en betaling word direk aan die ATKV gedoen. Kliek hier om die deelnemersgids te lees.

Kontak  me. L. van der Walt gerus met enige navrae.

0 Shares
X