Die Jan van Riebeeck debatspanne het in ‘n tawwe stryd gelykop gespeel met die spanne van Dirkie Uys. Die Juniors moes die knie buig, maar ons Seniors het Dirkie Uys gewys waar Dawid die wortels gegrawe het. Die onderwerpe was uitdagend en het gefokus op oormatige huiswerk en tweetalige onderwys.

0 Shares
X