Die kore van Hoërskool en Laerskool Jan van Riebeeck gaan die gehoor met ‘n verskeidenheid werke betower. Die vertoning sluit ‘n optrede deur Jak de Priester in en die aand word op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n massa-kooroptrede saam met Jak. Kaartjies is op Quicket beskikbaar: https://qkt.io/ASXkEC

Kaartjies – indien nie vooraf uitverkoop nie – sal ook by die deure beskikbaar wees!

0 Shares
X