Thomas Boshoff tree gedurende Desember by die Artscape op as Friedrich von Trapp in Sound of Music. Gaan kyk gerus hierdie uitstekende produksie deur jou kaartjies te koop. Thomas is op die volgende datums te sien:

  • Donderdag, 14 Des – 19.30
  • Saterdag, 16 Des – 19.30
  • Woensdag, 20 Des – 19.30
  • Saterdag, 23 Des – 14.30
  • Dinsdag, 26 Des – 14.30
  • Vrydag, 29 Des – 19.30
  • Woensdag, 3 Jan – 14.30
  • Vrydag, 5 Jan – 19.30
  • Sondag, 7 Jan – 14.00
  • Donderdag, 11 Jan – 19.30
  • Saterdag, 13 Jan – 19.30

Volg die skakel om kaartjies te koop: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1529270247

0 Shares
X