Na ‘n suksesvolle 2023 kan ons net nog groter gaan in 2024. Ons sportkodes se getalle klim jaarliks en ons is opsoek na dinamiese afrigters om by ons span van huidige gespesialiseerde afrigters te kom aansluit.
Raak deel van ‘n wenspan in 2024. Stuur ‘n kort sport cv na abre.vanheerden@janvanriebeeck.co.za. Sien jou in 2024 by Hoërskool Jan van Riebeeck.