Die twee beste atletiekskole in hul verskeie sones gaan die seisoen teen mekaar afskop in 4 verskillende minibyeenkomste, sowel as ‘n aanlyn-worpbyeenkoms. Ons eerste minibyeenkoms vir worpe en spronge vind Dinsdag, 12 September by Hoërskool Stellenberg plaas. . Die volgende dag sal die atlete by Hoërskool Jan van Riebeeck die baanitems aandurf. Hier is die twee programme vir die onderskeie dae. Almal is meer as welkom om te kom deelneem.

Kliek op die onderstaande skakels vir die onderskeie programme:

0 Shares
X