Ons wil baie dankie sê aan Greeff Residential Properties vir hul borgskap van ons splinternuwe rugsakke. Ons top atlete gaan in 2024 met so ‘n sak spog.
Gaan kuier gerus vir Greeff Residential Properties in Kloofstraat, hier reg oorkant die skool, vir die koop en verkoop van enige eiendomme. Kontak hul gerus by 082 779 8317.