Met Jan van Riebeeck se rugbymanne wat ‘n goeie voorseisoen agter die rug het, kan die 2024-seisoen maar afskop. Ons sien uit na Jan van Riebeeck se eie Rugby Premier-liga en ook ons deelname aan die Boland Landbou o.19A-toernooi, Wynberg-toernooi sowel as die Paul Roos-skolerugbyfees. Sien in die brief die kostes sowel as belangrike datums vir 2024 kwartaal 1.

0 Shares
X