Vier Jan van Riebeeck leerders (Fredrich Erasmus, Jordan Thomas, Herchelle Christians en Liam van Wyk) is na die “Skill up with World Rugby” kurses is genooi. Dis by Val de Vie Landgoed in die Paarl vanaf 5 – 7 Desember aangebied.
Leerders het sessies bygewoon waar hulle vaardigheidstoetse sowel as tegniese kennis geleer het van hoe om hulle rugbybrein te verbreed en wat dit vat om ‘n suksesvolle rugbyspeler te word.

0 Shares
X