Baie dankie vir almal se ondersteuning gedurende die wintersportseisoen. Ons gaan nou stelselmatig begin oorslaan na ons somersport en vir die wintersportkodes begin met ‘n afseisoenprogram. Sien die sessies hieronder.
Maandag, 11 September 2023
- Kondisionering
- Sessie 1: 14:30 – 15:15 (Rugby + Hokkieseuns, seuns-atlete)
- Sessie 2: 15:15 – 16:00 (Netbal + Hokkiedogters, dogters-atlete)
- Sessie 3: 16:00 – 17:00 (Kultuurleerders wat nie by sessie 1 of 2 kon wees nie.)
Dinsdag, 12 September 2023
- Atletiekbyeenkoms: Hoërskool Stellenberg
- Kliek op die skakel vir die program.
Woensdag, 13 September 2023
- Atletiekbyeenkoms: Hoërskool Jan van Riebeeck
- Kliek op die skakel vir die program en inskrywingsvorm.
Donderdag, 14 September 2023
- Atletiekoefening / Kondisionering vir alle sporte: Boshoffveld, 14:30 – 16:00
- JvR LS Atletiekkliniek by Laerskool De Hoop
Maandag, 18 September 2023
- Kondisionering
- Sessie 1: 14:30 – 15:15 (Rugby + Hokkieseuns, seuns-atlete)
- Sessie 2: 15:15 – 16:00 (Netbal + Hokkiedogters, dogters-atlete)
- Sessie 3: 16:00 – 17:00 (Kultuurleerders wat nie by sessie 1 of 2 kon wees nie.)
Dinsdag, 19 September 2023
- Atletiekbyeenkoms: Hoërskool Stellenberg
- Kliek op die skakel vir die program. Program dieselfde as 12 September 2023.
Woensdag, 20 September 2023
- Atletiekbyeenkoms: Hoërskool Jan van Riebeeck
- Kliek op die skakel vir die program en inskrywingsvorm.
Donderdag, 21 September 2023
- Atletiekoefening / Kondisionering vir alle sporte Boshoffveld, 14:30 – 16:00
Saterdag, 23 September 2023
- UWC-atletiekbyeenkoms
Dinsdag – Donderdag, 26 – 28 September 2023
- Sporttoetsings vir alle spanne in die Jubileumsaal, 14:30 – 16:00
Deur die vakansie sal atletiekoefeninge steeds aangaan ter voorbereiding vir die byeenkomste wat in die 4de kwartaal plaasvind.