Jan van Riebeeck se 1ste dogters-tafeltennisspan dring deur na die finale rondte in die tweede liga van die Noordelike Metropool Skoleliga en spook sake uit teen Brackenfell se 2de span vir die goue medalje. Ons dogters speel die tafels aan die brand en klop Brackenfell 4-1. Welgedaan.
So trots op julle, Jan van Riebeeckers!
0 Shares
X