Ons is baie opgewonde om ‘n pad saam met Maths4Africa te kan begin stap rondom ons Wiskunde aanbieding. Maths4Africa bied ‘n verskeie reeks van  hulpbronne aan leerders wat gebruik kan word om Wiskunde baas te raak. Besoek gerus https://www.maths4africa.co.za/ om meer inligting oor die handelsmerk te kry. Bestellings vir enige Maths4Africa boeke kan op Karri geplaas word. Hierdie hulpbronne is nie verpligtend nie en word slegs voorgestel as addisionele hulpbronne.

0 Shares
X