Die Rekeningkunde werkboeke se voorraadgetalle is baie beperk en ons wil voorkom dat leerders sonder werkboeke in 2025 sit.

Dus wil ons vir ouers die geleentheid gee om alreeds dit hierdie jaar op die Karri-toep te betaal sodat ‘n bestelling geplaas kan word in November en die boeke dus alreeds in 2024 hier afgelewer kan word. Ons herinner ouers om voor 4 November dus die handboeke op die Karri-toep te betaal. Die Karri lys word Maandag gepubliseer met die uitsondering van die Graad 9 leerders wat se vakkeuses nog gefinaliseer word.
0 Shares
X