Indien leerders die AdMaths, AdPhysics of AdAccounting program wil voltooi, kan hulle hier kliek vir meer inligting. Leerders moet voor 29 Maart 2024 inskryf as hulle nog hierdie jaar wil deelneem. Let asb. daarop dat die program nie deur die skool gefasiliteer word nie.