‘n Herinnering aan alle Graad 9 en 10 ouers dat die sluitingsdatum vir aansoeke vir die Cambridge program vandag (8 Maart) is. Alle aansoeke moet per epos aan me. Meyer gestuur word. Dankie vir al die aansoeke wat alreeds ontvang is. Ons is opgewonde vir die leerders om alreeds in April met lesse te begin.

0 Shares
X