Alle Graad 9 en 10 ouers het gister ‘n brief ontvang rondom die skool se Cambridge-program. Indien u kind belangstel om van die skool se aanbod gebruik te maak, word u uitgenooi om die inligtingsaand op Woensdag, 7 Februarie 2024, by te woon.

Tyd: 18:00 – 19:00
Plek: Hs Jan van Riebeeck, me. Van Heerden se lokaal.

Indien u beplan om die inligtingsaand by te woon, vul asseblief die Google-vorm teen Maandag 5 Februarie 2024 in. Kontak gerus me. Meyer (sonet.meyer@janvanriebeeck.co.za) met enige navrae.

0 Shares
X