Alle graad 10-leerders wat aan die begin van die jaar tydens die prysuitdeling kleure, erekleure of spesiale erekleure ontvang het, word daaraan herinner dat julle van volgende kwartaal af julle baadjies kan begin dra. ‘n Brief moet by me. Nimmo afgehaal word en dan as bewys by die klerewinkel ingehandig word sodat jy jou baadjie kan ontvang. Me. Nimmo is tydens register-periodes in haar klaskamer beskikbaar vir die afhaal van die briewe.

0 Shares
X