Vanaf Julie vind daar verpligte klasse vir Graad 12 Rekeningkunde en Fisiese Wetenskappe op Maandae plaas. Daar word nuwe werk tydens die lesse behandel.
Die tye en datums is as volg:
- Fisiese Wetenskappe: Maandagmiddag vanaf 14:30 – 16:30.
- 15 Julie (Prakties)
- 29 Julie
- 12 Augustus
- Rekeningkunde: Maandagmiddag vanaf 14:30 – 16:30.
- 22 Julie
- 5 Augustus
- 19 Augustus