Neem kennis dat daar twee finale veranderinge aangebring is aan die eksamenrooster:
- IGO V2 en REK V2 vind op Maandag, 2 Sep. plaas (sessie 2)
- GEO V2 vind op Dinsdag, 10 Sep. plaas.