Ons jaarlikse graad 8-11 prysuitdeling seremonie vir 2024 se prestasies vind vroeg volgende jaar op Vrydag 31 Januarie 2025 om 08:30 in die skoolsaal plaas.
Alle graad 9 tot 12-leerders, wat kleure, erekleure, spesiale erekleure of spesiale toekennings by die prysuitdeling ontvang, se ouers / voogde sal op Vrydag 24 Januarie ‘n  uitnodiging per sms ontvang. Hou asseblief u selfoon se posbus vir hierdie uitnodiging dop.
Na die seremonie sal daar in die Welgemeend ligte verversings aan alle gaste bedien word.
0 Shares
X