Die eksamen vir graad 8 – 12 skop Donderdag, 16 Mei af.  Die skool kom daagliks om 12:10 uit. Vir u gerief, is die eksamenrooster weer hier aangeheg. Ouers word daaraan herinner dat hul die eksamenhoof, Me Serrao, dadelik moet kontak by liza.serrao@janvanriebeeck.co.za indien hul kind die dag nie ‘n eksamen kan bywoon nie.  Ouers moet so gou as moontlik ‘n mediese sertifikaat by Me. Sterrenberg indien.

Rig asseblief enige navrae in verband met die eksamen aan Me. Serrao.

0 Shares
X