Op Dinsdag, 14 Januarie 2025 moet alle gr. 9 tot 12 leerders by die skool aanmeld om te registreer vir die 2025 akademiese jaar. Die besonderhede vir die registrasie dag is as volg: 

Lokale:

  • IGO-klas (Lokaal 224)
  • IGO-laboratorium (Lokaal 225)
  • Boekestoor tussen mnr. Kastoor (Lokaal 212) en me. Steyn (Lokaal 213) se klasse.

Tye:

  • 08:30 – 09:30    Vanne: Adonis tot Faes
  • 09:30 – 10:30    Vanne: Farmer tot Lourens
  • 10:30 – 11:30    Vanne: Lubbe tot Shaw
  • 11:30 – 12:30    Vanne: Sibisi tot Zulch 

Wat word benodig:

  • Voltooide boekelys vorms (al 3 asseblief)
  • Mediese inligting
  • Ouer/Voogde se besonderhede
    • Adres
    • Kontakbesonderhede
  • Kopie van geboortesertifikaat / ID
  • 8 x ID-foto’s
2 Shares
X