Die NSS-Visuele kunste se praktiese eksamendatums wat ‘n 24 uur eksamen is, sal op die volgende datums plaasvind:
  • Maandag 7 Oktober van 7:30-14:00
  • Dinsdag 8 Oktober van 7:30-14:00
  • Woensdag 9 Oktober van 7:30-14:00
  • Donderdag 10 Oktober van 7:30-14:00
Hierdie praktiese eksamen sal 6 ure per dag duur met ‘n 30 min pouse. Die eksamen sal afsluit met ‘n uitstalling van die graad 12 werk op 11 Oktober. Ons nooi ouers en leerlinge om die kuns te kom geniet.
0 Shares
X