Alle leerders is welkom om aan die 2024 Wetenskap Expo deel te neem. Hul moet hul name so vroeg as moontlik by mev. Turkstra ingee. Volg die skakel vir meer inligting.
Inskrywings sluit reeds 19 April 2024 en die eerste rondte is op 4 Mei 2024.
0 Shares
X