Ouers wat betaling wil doen deur middel van debietorder, moet hul voltooide vorms voor 29 Januarie aan nicky.hattingh@janvanriebeeck.co.za stuur asseblief. Volg die skakel vir die magtigingsvorm.
Aftrekkings vind plaas op die eerste besigheidsdag van elke maand.