Aandag graad 8-ouers/voogde:
Ons wil u graag inlig dat die Nasionale Vervolgingsgesag in samewerking met die Departement van Onderwys ’n bewusmakingsprogram oor geslagsgebaseerde geweld met ons leerders wil doen. Die kapasiteit van hierdie program is 50 leerders, so alle graad 8-seuns sal hierdie kwartaal dié program bywoon. Die graad 8-dogters sal op ’n latere stadium hierdie program doen.
DATUM: Donderdag 6 Junie 2024
TYD: 08:00-08:45 (ongeveer 45 min.)
WKOD-personeel in beheer:
Sarah Hendricks (Maatskaplike werker: WKOD)
Catherine Hendricks (Maatskaplike werker: WKOD)
0 Shares
X