Alle graad 9-12 leerders wat kleure, erekleure of spesiale erekleure by die 2023 graad 8-11 prysuitdeling ontvang het en hul dasse en baadjies by die klerewinkel wil bestel, kan vanaf Maandag 5 Februarie ‘n brief by mev. Nimmo kom afhaal. Hierdie brief word as bewys by die klerewinkel ingehandig om die baadjie of das te bestel.