Ons Jaarblad vir 2024 is nou beskikbaar! Volg gerus die onderstaande skakel en herleef al die hoogtepunte van 2024. Indien jy ‘n jaarbald bestel het kan dit by Tannie Petula afgehaal word. Daar is ook nog ‘n beperkte hoeveelheid beskikbaar om te koop, dis ‘n winskopie teen R180. https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2024/12/JanVanRiebeeck-Jaarblad-2024-web-spreads.pdf

Baie dankie aan al ons adverteerders en betrokke partye wat weer hierdie ongelooflike projek die lig laat sien het.

0 Shares
X