Op Vrydag, 9 Februarie, en Saterdag,10 Februarie, is alle bestaande en nuwe lede welkom om die #JanTegniesopleiding by te woon. Alle belangstellende lede moet hul name vir Mnr. Jacques van der Westhuizen (jacques.vanderwesthuizen@janvanriebeeck.co.za) gee of stuur.

Vrydag, 9 Februarie
Tyd: 14:15 – 17:00
Plek: Skoolsaal

Saterdag, 10 Februarie
Tyd: 09:00 – 12:00
Plek: Skoolsaal

Ons versoek dat bealngstellende leerders beide dae bywoon, daar is geen kostes vir die opleiding nie.

0 Shares
X