Kom sluit by Estée Cockraft aan om saam te gesels oor die noodsaaklikheid van ouers se positiewe teenwoordigheid in jou kind se (besige; interessante!) grootwordlewe. Moenie hierdie besondere oggend en gesprek misloop nie. Bespreek binnekort op Karri. Nooi gerus vriende saam na hierdie verrykende ouerskapoggend!