Die skool gebruik KARRI om betalings in te vorder vir die meeste aktiwiteite en uitstappies. Ouers word gevra om asseblief die toep af te laai en te gebruik. Alle leerders is nou op KARRI ingetrek. Sien die skakel vir meer inligting oor KARRI. https://karripay.com/about-karri/

1 Share
X