Die skool is hard aan die werk vir die voorbereiding vir Super 6-atletiekdag wat op Woensdag, 21 Februarie 2024, by Coetzenburg, Stellenbosch, plaasvind.
Die kreetoefening vind sekere dae van die week plaas. Op die dae wat die kreetoefening plaasvind, vertrek die busse 14:50 vanaf die skool. Hierdie reëling is geldig tot die 20ste Februarie 2024.
0 Shares
X