Die volgende 3 opsies sal eersdaags beskikbaar word vir betaling op Karri. Betaling moet asseblief so gou as moontlik gedoen word, maar voor 16 Augustus 2024.
-
Slegs Basiese Noodhulp (2 dae): R550
-
6 -7 Sept 2024 (By die skool)
-
-
Slegs Gevorderde Noodhulp (Basiese Noodhulpsertifikaat moet nog geldig wees – 3 jr): R650
-
Aanlyn, op jou eie tyd
-
-
Basiese en Gevorderde Noodhulp Gekombineer (3 dae): R 1000
-
6 – 8 Sept 2024 (By die skool)
-