Vanaf Maandag, 9 September, sal die klerewinkel se besigheidsure verander na slegs Woensdae 07:00 – 07:30. Indien u enige ander tyd aankope wil doen, moet u asb. ‘n afspraak met me. Sanette van Loggerenberg maak. (sannette.loggerenberg@janvanriebeeck.co.za)

0 Shares
X