Die opleidingsmiddag vir alle graad 9 -12 VRL-lede word komende Dinsdag deur ons hoofleiers aangebied. Dit is altyd ‘n leersame en prettige gebeurtenis.  Dit is vanaf 14:15 – 15:45. Daar sal ligte verversings na die tyd in Café Jan geniet word. Geen kostes verbonde aan hierdie middag nie.

Die graad 8 VRL verkiesing  en opleiding sal eers aan die einde van die eerste kwartaal plaasvind. Ons glo dat hulle eers hulle voete moet vind en mekaar goed leer ken  sodat hulle makliker ‘n wel deur dagte keuses kan maak.

0 Shares
X