Hiermee die uitnaweke vir die eerste twee kwartale van 2025. Die leerders sal steeds ‘n normale skooldag hê asook middagete ontvang voordat hulle vertrek vir die uitnaweke.

EERSTE KWARTAAL

  • Koshuis oop: Dinsdag, 14 Januarie om 17:00 vir gr. 9- 12. (Skool open: 15 Januarie
  • UITNAWEEK: Vrydag, 14 Februarie (Normale skool maar Koshuis sluit 15:30)  – Sondag, 16 Februarie ( Koshuis open17:00)
  • Koshuis sluit: Vrydag, 28 Maart  om 15:30

TWEEDE KWARTAAL

  • Koshuis oop:  Maandag, 7 April om 17:00 (Skole open: 8 April)
  • UITNAWEEK (PAASNAWEEK ): Donderdag, 17 April (Normale skool maar Koshuis sluit 15:30) – Maandag, 21 April ( Koshuis open 17:00)
  • SKOLE VAKANSIE WEEK: Vrydag, 25 April (Skool sluit om 13:00, maar Koshuis sluit 15:30)  – Sondag, 4 Mei ( Koshuis open 17:00)
  • Koshuis sluit: Vrydag, 27 Junie  om 15:30
0 Shares
X