Feb 9, 2024 | Koshuisnuus
Ons nuwe inwoners en veral ons graad 8-leerders het gou ingeskakel en daar heers tans ‘n heerlike atmosfeer in ons koshuis. Ons dogterskoshuis is vanjaar propvol en dit is die lekkerste gevoel! Die Gees was merkbaar by die eerste gangaktiwiteit Woensdag op die...
Nov 9, 2023 | Koshuisnuus
Op Donderdag, 9 November, se mooi somers-aand was dit weer Huis Jordaan se beurt om net so vir oulaas voor die eksamen te ontlaai! Wie het gesê dogters kan nie vuur maak nie. Die nuwe huiskomitee het voor gevat, self slaaie gemaak en self gebraai. Daar was vir...
Okt 13, 2023 | Koshuisnuus
Wat ‘n voorreg om vir oulaas as Huis Jordaan-familie saam te kuier in die Welgemeend en dié ongelooflike jaar af te sluit voor ons matrieks met eksamen begin. Die verrigtinge was eg tradisioneel, stylvol en een om te onthou. Huis Jordaan is dankbaar vir ‘n...
Sep 21, 2023 | Koshuisnuus
Wat is ‘n skool sonder ‘n Huis Jordaan-dogterskoshuis? Beslis baie vervelig en sonder enige opwinding! Huis Jordaan is amper drie kwartale al die spesiale tuiste van ons graad 8-koshuissoppies . SOP! SOP! Daarom het ons koshuismatrieks besluit om die...
Aug 29, 2023 | Koshuisnuus
Vrydagoggend, 25 Augustus is ons dogters by ontbyt met ‘n verrassing begroet:, ‘n leë eetsaal sonder ‘n enkele stoel. Die matriekdogters het besluit op ‘n nalatenskap vir 40 Days. Hulle het al die stoele verwyder en oral “sticky”...
Aug 11, 2023 | Koshuisnuus
Dogters en personeel van Huis Jordaan het Sondag, 30 Julie, die nuwe Barbie Fliek gaan kyk. Die “op dress” was pret en die boodskap was gepas. Die uitstappie was in goeie gees geniet. Die opwinding vir die Winterbal loop nou eers hoog.