Alle deelnemers aan die ATKV-debatkompetisie moet die finale oefening ter voorbereiding van die kompetisie bywoon.
WOENSDAG 10 April
  • Graad 10-spanne: 14:20-15:20 Me. Nimmo se klas (graad 8’s en 9’s kan dit ook bywoon as toeskouers)
  • Graad 8-spanne: 15:30-16:30 Me. Buhrmann se klas
  • Graad 9-spanne: 15:30-16:30 Me. Nimmo se klas
Bring asseblief jou voorbereide debat en jou eie verversings saam. Die finale program vir die ATKV-kompetisie is op die DEBAT-leerders What’sApp groepie geplaas.
0 Shares
X