Almal wat belangstel om deel te wees van hierdie opwinding, kom gee jou naam by Me Taljaard in. Oudisies vind plaas Vrydag, 26 Januarie 2024 vanaf 15:00 – 17:00 in Me. Taljaard se klas.  Trek gemaklike klere aan.
0 Shares
X