Ons musiekblyspel is om die draai en daar is ń paar karakters wat nog kostuums kort. Indien u dalk lus was vir kaste regpak oor die naweek – sal die musiekblyspel die volgende kledingstukke as skenking baie waardeer:
- Pencil Skirts
- 80’s kledingstukke
- Enige t-hemde
- Leg Warmers
- Rugby- / Hokkiesokkies
- Swart, formele mansbaadjie (Blazer)
- Mans en vroue swart hemde (langmou t-hemde / kragieshemde / spanish hemde)
- Golf hempies
- Tank Tops
- Leggings
Kledingstukke kan na Juf. Van Heerden gestuur word