Aiden Kruger, graad 8, het deelgeneem aan die Cape of Good Hope Skaaktoernooi wat op 17 en 18 Februarie 2024, by Sid.G.Rule Primary in Grassy Park.  Hy het ‘n goeie 3/6 behaal in die gevorderde afdeling wat oop is vir enige hoërskoolleerling.

0 Shares
X