Aiden Kruger, Thomas Boshoff en Cuthan Winter het deelgeneem aan die WP Metro Skole Skaakuitdunne wat op 3 Februarie by Surrey Primary plaasgevind het. Thomas Boshoff het heel goed gespeel vir sy eerste keer in die o.15-afdeling en het 2 uit sy 5 wedstryde gewen en Cuthan Winter het as o.16 goed gevaar en 2.5 uit 5 behaal in die o.18-afdeling. Aiden Kruger het uitstekend gespeel en in die proses eerste in die o.15-afdeling gekom om ’n medalje op die dag te verower.

0 Shares
X