Jan van Riebeeckers let asseblief op die sporttye vir volgende week. Dit is baie belangrik dat julle steeds by oefeninge uitkom om te verseker dat ons voorbereiding vir toere en feeste van uitstaande gehalte is. Dankie vir elke leerder wat getrou oefen. Ons is trots op elkeen se bydrae tot Jan van Riebeeck se sport.