Die PlezierMarkt gaan oor die viering van ons gemeenskap, kwaliteit produkte, kreatiewe handelsware en kuns. Kom geniet ‘n wye verskeidenheid van stalletjies en kosse op ons pragtige kampus. Daar is aktiwiteite vir oud en jonk. Kaartjies sal ook by die deure beskikbaar wees.
* Toegang tot die mark vir kinders 12 jaar en jonger is gratis.
Volg gerus die skakel om nou reeds jou kaartjies te koop: https://qkt.io/PMV3AK